Ruandri

Twee Gespe Windpomp Handsak

R465.00

Kleur: Swart

‘n Vrou kan nooit verkeerd gaan met ‘n duursame leer handsak nie. Ons Once upon a time windpomp handsakke word van hoë gehalte leer gemaak. Die handsak het ‘n ritssluiter aan die binnekant en ‘n addisionele sakkie aan die agterkant. Die handsak kom met ‘n bypassende leerband wat gebruik kan word as jy die handsak oor jou skouer sou wou dra.

6 in stock

Open chat
1
Scan the code
Hello 👋
Can we help you? You can order our products through Whatsapp.