Ruandri

Sweater Criss Cross

R750.00

Veelsydig en elegant. Hierdie jas word gemaak van hoë gehalte en sagte materiaal wat vleiend hang en gepas is vir ‘n informele of formele okasie. Die jas kan op drie verskillende maniere gedra word en ‘n item wat elke vrou in haar klerekas moet hê. Die jas is beskikbaar in swart en mauve.

Open chat
1
Scan the code
Hello 👋
Can we help you? You can order our products through Whatsapp.