Strik Trui

R435.00

Size: Medium

Die perfekte snoesige trui vir hierdie koue weer. Die materiaal is sag en duursaam.Ons strik trui kan op twee maniere gedra word: dit kan om die middel gebind word of ‘n strik kan voor gemaak word vir ‘n meer sagte en vroulike voorkoms.

Open chat
1
Scan the code
Hello 👋
Can we help you? You can order our products through Whatsapp.