Ruandri

Ruandri Rok

R555.00

Size: Medium

Ons gebreide langrok is die perfekte item vir daardie koue seisoene wanneer jy gemak en styl wil verenig. Die rok is gemaak van ‘n sagte, warm gebreide materiaal wat jou omvou en snoesig sal hou. Die materiaal is rekbaar en gemak word verseker. Daar is drie kleur opsies: swart, sjokolade bruin en pampoen oranje.

Open chat
1
Scan the code
Hello 👋
Can we help you? You can order our products through Whatsapp.