Ruandri

Puff Pants

R598.00

Elegant, stylvol en uniek. Die perfekte woorde om ons puff pants te beskryf. Vleiende en koel materiaal van die hoogste gehalte verseker dat die broek gemaklik is om te dra vir enige dame. Versier met ‘n unieke blompatroon, kan die broek gepaar word met enige iets, van die helderste bloes tot en met iets ‘n bietjie meer neutraal.

Open chat
1
Scan the code
Hello 👋
Can we help you? You can order our products through Whatsapp.