Ruandri

Once upon a time Trui

R420.00

Warm, sag en elegant. Ons Once upon a time trui is die perfekte trui om saam jou gunsteling denim of selfs ‘n netjiese broek te dra. Die glinster detail sal ‘n tikkie uniekheid by enige uitrusting voeg. Ons het hierdie pragtige truie in beide sandsteen en olyf groen.

Open chat
1
Scan the code
Hello 👋
Can we help you? You can order our products through Whatsapp.