Ruandri

Olyf Cardigan

R465.00

Omvou jouself in die sagtheid en warmte van hierdie pragtige jas. Die gemaklike en vloeiende materiaal is vleiend vir enige figuur. Die jas het ‘n 3/4 mou en kom langer af agter. Hierdie is die ideale oorgooi jas vir ‘n formele uitrusting, maar lyk net so mooi by ‘n denim en sandale.

Open chat
1
Scan the code
Hello 👋
Can we help you? You can order our products through Whatsapp.