Daar is niks gemakliker as ‘n vloeiende bloes wat langer agter as voor is met twee slits aan beide kante vir ‘n stylvolle afronding. Die ligte materiaal verseker dat dit die ideale bloes is vir daardie warmer dae. Formeel of informeel, hierdie bloes is veelsydig en stylvol.