R498.00
Size: Free Size
Gemaklik en simplisties, maar wat hierdie bloes werklik spesiaal maak is die pragtige strikmou detail. Die ligte materiaal verseker dat dit die ideale bloes is vir daardie warmer dae. Formeel of informeel, hierdie bloes is veelsydig en stylvol.