Ruandri

Leerbelde

R359.00

Gemaak van hoë gehalte leer is hierdie belde ‘n ‘moet-hê’ item. Die verlengde styl van die belt bied vryheid en kreatiwiteit. Jy kan die belt paar met ‘n somersrok, denim, broekpak of ‘n formele uitrusting. Die belt kan gedraai en gebind word net soos dit jou pas.

Open chat
1
Scan the code
Hello 👋
Can we help you? You can order our products through Whatsapp.