Heart Vellies

R698.00

Duursaam, gemaklik en stylvol. Gemaak van hoë gehalte bees leer is ons vellies ‘n moet-hê item vir elke vrou. Die tydlose styl van die vellies verseker dat dit saam alles van ‘n somersrok tot ‘n denim gedra kan word.

Open chat
1
Scan the code
Hello 👋
Can we help you? You can order our products through Whatsapp.