R670.00
Elegansie in ‘n jas. Die besonderse materiaal is syglad, sag en gepaard met ‘n vloeiende snit. Die pragtige emerald kleur sal verseker ‘n tikkie kleur en styl by enige uitrusting voeg.