Ruandri

Blok Broek

R414.00

Ons wyepyp blokbroek is ‘n prettige aanvulling vir enige klerekas. Hierdie gemaklike en tog veelsydige item is perfek om saam tekkies te dra, maar ook gepaar word met ‘n hak vir ‘n meer elegante okasie. Die blokbroek kom in twee kleure: Wynrooi mooi of Gemmer Geel

Open chat
1
Scan the code
Hello 👋
Can we help you? You can order our products through Whatsapp.