Our Story

Hallo, ek is Ruandri

Hallo, ek is Ruandri, `n Namibier en Mandria de Bruin se dogter. Ek is so bevoorreg om haar naam en besigheid te laat voortgaan.  Deur harde werk het sy `n naam gebou en is internasionaal bekend as `n suksesvolle besigheidsvrou, met `n spesiale storie en oorsprong van Once Upon a Time Boutique. 

Met `n liefde vir besigheid en ontwerp, volg ek vandag in haar voetspore. Ek bou voort aan Once Upon a Time Boutique te herdenking en eer van haar naam. My belofte aan al ons wonderlike huidige en toekomstige kliente is om met dieselfde toewyding, passie, diens en styl aan julle te lewer.

Ek hoop om vanuit Windhoek en die Kaap vir jul `n sonneblom te bring en om die posduif te laat draai in die Noorde en die Suide van Namibie, met die boodskap van liefde, skrif van Spreuke 31… en dan natuurlik, onthou…. Eva – die enigste vrou wat met waarheid kon se: Ek het niks om aan te trek nie.

Ek nooi jul uit om te kom inloer.
Ek sien uit om julle te sien.

Met Liefde,
Ruandri

ONLY THE BEST

Collections that spark joy

All our clothing collections are carefully curated to inspire confidence and self-worth in every client we dress. We are motivated to bring you only the best.

Kom ons vind elke dag ietsie om oor te lag!

Die storie agter die storie. Where it all began.

Ek onthou hoe ek as jong kind my ma van mark tot mark vergesel het, waar sy haar kliënte versorg en bygestaan ​​het met aankope.
Sy was ‘n formidabele vrou met ‘n inspirerende energie en ‘n passie vir hardwerkendheid.  Sy was onbeperk, wonderlik, kreatief, sterk en bekwaamd. Vanuit ‘n klein droom, het sy ‘n groot nalatenskap gebou.
As jong volwassene, het ek saam met haar oorsee gereis, op soek na nuwe unieke patrone en style vir kliënte.  Dit was op ‘n reis waar die naam Once Upon A Time Boutique gebore was.
Harte vol van groter drome en ons koppe vol van beter idees vir haar besighede en hoe om haar kliënte beter te bedien.
Vandag is my inspirasie my eie dogter – Bella, en ons storie gaan voort, van generasie tot generasie.  Ons hoop is om iets anders na al die vroue te bring – om eiewaarde, glans en selfvertroue te inspireer in elke kliënt wat ons bedien, van plaasmeisie tot besigheidsvrou.

I remember how I, as a young child, accompanied my mother from market to market where she took care of and assisted her clients with purchases.
My mother was a formidable lady with an inspiring energy and passion that scared for nothing. From a small dream, she built a great legacy.
Years later, she and I, as young adult, would travel abroad in search of unique patterns and styles for clients. It was on one of these trips where the name Once Upon A Time Boutique was born.
That moment I will never forget – the intimate bond between a mother and daughter and the sincere excitement of the moment, with our hearts full of bigger dreams and our heads full of better ideas for the brand and how to better serve our customers.
Today, my inspiration is my own daughter – Bella, and our story continues. From generation to generation, we bring the fashion world to all the women of Namibia and we hope to inspire confidence, glamour and self-worth in every client we serve, whether businesswoman or farm girl.

WE LOVE OUR

Signature Collections

Mandria

INSPIRED by our PAST.

Ruandri

INSPIRED by our PRESENT.

Bella

INSPIRED by our FUTURE.

Open chat
1
Scan the code
Hello 👋
Can we help you? You can order our products through Whatsapp.